Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 21:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het die Giv’oniete geroep en met hulle gepraat. Die Giv’oniete was nie van die seuns van Yisra’el nie, maar van die oorblyfsel van die Emoriete en die seuns van Yisra’el het ’n verbond met hulle gesluit, maar Sha’ul het probeer om hulle dood te maak in sy ywer vir die seuns van Yisra’el en Y’hudah.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 21

Kyk 2 Sh'mu'el 21:2 in konteks