Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 21:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die dae van Dawid was daar ’n hongersnood vir drie jaar lank; jaar ná jaar het Dawid die Teenwoordigheid van יהוה gesoek en יהוה het gesê: “Dit is vir Sha’ul en sy bebloede huis omdat hy die Giv’oniete doodgemaak het.”Y’ho 9

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 21

Kyk 2 Sh'mu'el 21:1 in konteks