Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 21:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur na hierdie dat daar weer oorlog was met die F’lishtyne in Gov. Toe het Sibkhai, die Hushatiet, vir Saf, wat onder die nageslag van die reuse was, verslaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 21

Kyk 2 Sh'mu'el 21:18 in konteks