Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 21:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Avishai, die seun van Tz’ruyah, het hom gehelp en die F’lishtyn verslaan en hom doodgemaak. Toe het die manne van Dawid tot hom gesweer en gesê: “U sal nie weer saam met ons uitgaan na die geveg nie sodat u nie die lamp van Yisra’el uitblus nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 21

Kyk 2 Sh'mu'el 21:17 in konteks