Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 20:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die vrou in wysheid na die hele volk gekom en hulle het die kop van Sh’va, die seun van Bikhri, afgekap en dit na Yo’av gegooi. Toe het hy die ramshoring geblaas en hulle het uitmekaar gespat, weg van die stad af, elkeen na sy tent. Yo’av het ook na Yerushalayim, na die koning toe teruggegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 20

Kyk 2 Sh'mu'el 20:22 in konteks