Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 20:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die saak is nie so nie, maar ’n man van die bergland van Efrayim, Sh’va, die seun van Bikhri, het sy hand opgelig teen koning Dawid. Lewer hom slegs uit, dan sal ek van die stad af wegtrek.” Die vrou sê vir Yo’av: “Let op, sy kop sal oor die muur na u toe gegooi word.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 20

Kyk 2 Sh'mu'el 20:21 in konteks