Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 2:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Mag יהוה julle nou liefdevolle omgee en waarheid bewys en ek self sal ook hierdie goedheid aan julle bewys omdat julle hierdie ding gedoen het;

7. daarom, laat julle hande onveranderlik sterk wees en wees dapper, want Sha’ul, julle meester is dood en ook het die huis van Y’hudah my as koning oor hulle gesalf.”

8. Avner, die seun van Ner, die bevelvoerder van Sha’ul se leër, het egter vir Ish-Boshet, Sha’ul se seun, gevat en hom oorgebring na Maganayim.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 2