2 Sh'mu'el 2:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Dawid het boodskappers na die manne van Javesh-Gil’ad gestuur en vir hulle gesê: “Mag julle geseënd wees deur יהוה omdat julle hierdie omgee bewys het aan Sha’ul, julle meester en hom begrawe het.