Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 19:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir die koning gesê: “Laat my meester my nie as skuldig beskou nie, of onthou wat u dienskneg verkeerd gedoen het op die dag dat my meester die koning uit Yerushalayim uitgekom het sodat die koning dit ter harte sou neem nie,

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 19

Kyk 2 Sh'mu'el 19:20 in konteks