Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 17:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sal ons op hom afkom in een van die plekke waar hy hom bevind en ons sal hom oorval soos die dou op die aarde val en van hom en van al die manne wat by hom is, sal selfs nie een oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 17

Kyk 2 Sh'mu'el 17:12 in konteks