2 Sh'mu'el 17:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
maar ek adviseer dat die hele Yisra’el, van Dan tot by Be’er-Sh’va, so oorvloedig soos die sand wat aan die seestrand is, sekerlik by u bymekaargebring word en dat u persoonlik in die geveg tree.