Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 16:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning sê toe vir Tziva: “Let op, alles wat aan M’fivoshet behoort, is joune.” Tziva het gesê: “Ek buig my neer! Mag ek guns vind in u oë, my meester die koning!”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 16

Kyk 2 Sh'mu'el 16:4 in konteks