Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 16:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Agitofel sê vir Avshalom: “Gaan in by u vader se byvroue, wat hy laat agter bly het om die huis te versorg; dan sal die hele Yisra’el hoor dat u uself gehaat gemaak het by u vader en die hande van almal wat by u is, sal ook versterk word.”2 Sh’m 12:11

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 16

Kyk 2 Sh'mu'el 16:21 in konteks