Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 16:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het vir Tziva gevra: “Waarvoor het jy hierdie?” Tziva antwoord: “Die donkies is vir die huishouding van die koning om op te ry en die brood en die somervrugte vir die jongmanne om te eet en die wyn vir wie ook al swak is in die wildernis, om te drink.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 16

Kyk 2 Sh'mu'el 16:2 in konteks