Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 16:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Dawid aan Avishai en aan al sy diensknegte gesê: “Let op, my seun wat van my uitgegaan het, soek my lewe; hoeveel te meer nou hierdie Binyaminiet? Laat hom staan en laat hom vloek, want יהוה het hom beveel.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 16

Kyk 2 Sh'mu'el 16:11 in konteks