Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 15:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avshalom het vroeg opgestaan en langs die pad na die poort gaan staan en Avshalom het elkeen wat ’n saak van regspraak gehad het om na die koning te bring, geroep en gesê: “Vanaf watter stad is jy?” Hy sal antwoord: “U dienaar is uit een van die stamme van Yisra’el,”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 15

Kyk 2 Sh'mu'el 15:2 in konteks