Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 13:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yonadav, die seun van Dawid se broer, Shim’ah, het geantwoord: “My meester moenie dink dat hulle al die jongmanne, die seuns van die koning, doodgemaak het nie, want Amnon alleen is dood omdat dit in Avshalom se beplanning bepaal is sedert die dag wat hy sy suster Tamar onteer het;

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 13

Kyk 2 Sh'mu'el 13:32 in konteks