Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 13:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning sê egter vir Avshalom: “Nee, my seun, ons moenie almal gaan nie, want ons sal lastig wees vir jou.” Alhoewel hy by hom aangehou het, wou hy nie gaan nie, maar het hom geseën.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 13

Kyk 2 Sh'mu'el 13:25 in konteks