Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 13:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Avshalom, haar broer, vir haar gesê: “Was jou broer Amnon by jou? Swyg egter nou, my suster! Hy is jou broer, sit jou hart nie op hierdie saak nie.” So het Tamar as ’n verlatene in die huis van haar broer Avshalom gebly.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 13

Kyk 2 Sh'mu'el 13:20 in konteks