Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 12:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Reisiger het by die ryk man gekom en hy was onwillig om van sy eie kleinvee of beeste te vat om vir die reisiger, wat by hom gekom het, iets voor te berei; hy het eerder die arm man se ooilam gevat en dit vir die man wat by hom gekom het voorberei.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 12

Kyk 2 Sh'mu'el 12:4 in konteks