Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 11:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wie het Avimelekh, die seun van Yerubbeshet, verslaan? Het ’n vrou nie ’n boonste meulsteen van bo van die muur af op hom gegooi sodat hy in Tevetz gesterf het nie? Waarom het julle so naby die muur gekom?’ Dan moet jy sê: ‘U dienskneg Uriyah, die Hittiet, is ook dood!’”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 11

Kyk 2 Sh'mu'el 11:21 in konteks