Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“So sê Koresh, koning van Persië: יהוה, die God van die hemel, het al die koninkryke van die aarde aan my gegee en Hy het beveel om vir Hom ’n huis te bou in Yerushalayim wat in Y’hudah is. Wie is daar onder julle van Sy volk met wie יהוה, sy God, tevrede is, laat hom na my toe kom en optrek!”Yir 29:10 vervul sou word dat hy ’n oproep deur sy hele koninkryk gemaak en dit ook op skrif gestel het, deur te sê:

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:23 in konteks