Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar hulle het die boodskappers van יהוה uitgelag en hulle woorde verag en met sy profete gespot totdat die toorn van יהוה teen Sy volk opgekom het totdat daar geen salf meer aan te smeer was nie;Yir 34:2; Yir 38:3; Yeg 24 wat hulle jongmanne met die swaard in die Afgesonderde Huis gedood en geen medelye met jongman of jongmeisie, ouman of babas gehad het nie. Hy het alles in sy hand gegee.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:16 in konteks