Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het ook gerebelleer teen koning N’vukhadnetzar wat hom by die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה laat sweer het, maar hy was hardnekkig en het sy verstand, wil en emosie verhard en wou nie bid tot יהוה, die God van Yisra’el, nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:13 in konteks