Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aan die einde van die jaar het koning N’vukhadnetzar ’n mag teen hom gestuur en hom na Bavel laat bring, saam met die kosbare voorwerpe van die huis van יהוה en sy vader se broer, Tzidkiyahu, koning oor Y’hudah en Yerushalayim gemaak.2 Kon 24:17-25:7; Yir 52:1-11

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:10 in konteks