Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was nie so ’n Pesag gehou in Yisra’el van die dae van Sh’mu’el, die profeet, af nie en ook het geen koning van Yisra’el so ’n Pesag gehou soos wat Yoshiyahu, die priesters, die Leviete, die hele Y’hudah en Yisra’el wat teenwoordig was in Yerushalayim, gehou het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:18 in konteks