Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het op sy plek gaan staan en ’n verbond met יהוה gesluit om יהוה te volg en Sy opdragte, Sy instellings en Sy getuienisse met sy hele verstand, wil en emosie en met sy hele lewe te onderhou, om die woorde van die verbond wat in hierdie boek geskryf is, te doen.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:31 in konteks