Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het opgegaan in die huis van יהוה en al die manne van Y’hudah, die inwoners van Yerushalayim, die priesters, die Leviete en die hele volk, groot en klein en hy het al die woorde van die boek van die verbond, wat in die huis van יהוה gevind is, voor hulle gelees.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:30 in konteks