Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe gaan Hilkiyahu en die wat die koning aangestel het, na Huldah, die profetes, die vrou van Shallum, die seun van Tok’hat, die seun van Hasrat, die bewaarder van die houers; sy het in Yerushalayim gemediteer en hulle het met haar gepraat volgens die koning se opdrag.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:22 in konteks