Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Gaan, bid tot יהוה vir my en vir Yisra’el en Y’hudah aangaande die woorde van die boek wat gevind is, want die toorn van יהוה is groot wat oor ons uitgestort is omdat ons vaders nie geluister het na die woord van יהוה om te doen volgens alles wat in hierdie boek vir ons geskryf is nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:21 in konteks