Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Yoshiyahu was agt jaar oud toe hy begin heers het en het een en dertig jaar lank in Yerushalayim regeer.

2. Hy het gedoen wat reg was in die oë van יהוה en geleef volgens die manier van sy vader, Dawid en nie regs of links afgewyk nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34