Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die agtste jaar van sy regering, terwyl hy nog jonk was, het hy begin om tot יהוה, God van sy vader Dawid, te bid en in die twaalfde jaar het hy begin om Y’hudah en Yerushalayim te reinig en die altare, afgode, beelde en afgodstempels af te breek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:3 in konteks