Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die vlerke van die gérubs was twintig el lank; een vlerk van een gerub was vyf el en het geraak aan die muur van die gebou en die ander vlerk, ook vyf el, het geraak aan die ander gerub se vlerk.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:11 in konteks