Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’ho’ash, koning van Yisra’el, het Amatzyahu, koning van Y’hudah, so geantwoord: “Die distel wat op die L’vanon is, het vir die seder wat op die L’vanon is, laat weet: ‘Gee jou dogter aan my seun as vrou en daar het ’n wilde dier in die L’vanon verbygegaan en die distel vertrap.’

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:18 in konteks