Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het hierna gebeur dat die seuns van Mo’av en die seuns van `Ammon, saam met die magtige soldate, teen Y’hoshafat kom veg het.

2. Toe het daar boodskappers gekom en aan Y’hoshafat berig gebring en gesê: “’n Groot weermag het teen u gekom van anderkant die see af, let op, hulle is al in Hatzatzon-Tamar, dit is `Ein-Gedi.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20