Dit het hierna gebeur dat die seuns van Mo’av en die seuns van `Ammon, saam met die magtige soldate, teen Y’hoshafat kom veg het.