Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

die seun van ’n weduwee uit die huis van Dan en sy vader was ’n bekwame man. Hy weet hoe om te werk in goud, silwer, koper, yster, klippe, hout, purperrooi en blou stowwe, fyn linne en bloedrooi stowwe en om allerhande sleutels vir die deure te maak en om enige kunswerk te beplan wat aan hom opgedra word deur יהוה, saam met u kunstenaars en die kunstenaars van ons meester, u vader, Dawid;

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:14 in konteks