Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hy by die koning kom, sê die koning vir hom: “Mikhay’hu, sal ons na RamotGil’ad gaan om te veg, of sal ek dit laat verbygaan?” Hy antwoord: “Gaan op en triomfeer en hulle sal in julle hand oorgegee word.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:14 in konteks