Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 16:13-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Asa is neergelê by sy vaders en het gesterf in die een en veertigste jaar van sy regering.

14. Hulle het hom begrawe in sy eie graf in die stad van Dawid en hom op ’n draagbaar neergelê wat vol allerhande speserye was en hulle het vir hom ’n baie groot brandoffer gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 16