Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 14:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Asa en die manne wat by hom was, het hulle agtervolg tot by G’rar en van die Kushiete het soveel geval dat hulle nie getel kon word nie, want hulle was verslaan voor יהוה en voor Sy magte. Hulle het ’n baie groot buit gevat en weggedra.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 14

Kyk 2 Kronieke 14:13 in konteks