Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 14:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Asa het tot יהוה, sy God, gebid en gesê: “U is ons Meester, יהוה, die Hulp van U volk en as U ’n groot leërmag oorgee in die hand van ’n klein mag, sal die hele wêreld weet dat dit goed is om op U te vertrou. Help ons, יהוה, ons God, want ons het in U Naam (Karakter en Outoriteit) teen hierdie groot leërmag gekom. יהוה, ons God, vertraag nie U mag aan ons nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 14

Kyk 2 Kronieke 14:11 in konteks