Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Koning Regav’am het homself in Yerushalayim versterk en regeer, want Regav’am was een en veertig jaar oud toe hy begin heers het en hy het sewentien jaar lank regeer in Yerushalayim, die stad wat יהוה uit al die stamme van Yisra’el verkies het om Sy Naam (Karakter en Outoriteit) daar te vestig en die naam van sy moeder was Na’amah, die `Ammoniet.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:13 in konteks