Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Regav’am het vir Ma’akhah, die dogter van Avshalom, meer liefgehad as al sy vroue en sy byvroue, want hy het agttien vroue en sestig byvroue gevat en hy het agt en twintig seuns en sestig dogters gehad.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:21 in konteks