Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Regav’am het Aviyah, die seun van Ma’akhah, kroonprins gemaak, om te heers tussen sy broers, want hy het beplan om hom koning te maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:22 in konteks