Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het silwer in Yerushalayim so algemeen gemaak soos klippe en seders so volop soos wildevyebome wat in die Laagland is.Deut 17:16; 1 Kon 10:28

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:15 in konteks