Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:6-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Toe vra die man van God: “Waar het dit geval?” Toe hy hom die plek wys, het hy ’n stok afgesny en dit daar gegooi en die yster bo laat dryf.

7. Hy het gesê: “Haal dit self uit!” Hy het sy hand uitgesteek en dit gevat.

8. Die koning van Aram het oorlog gevoer teen Yisra’el en hy het met sy diensknegte beraadslaag en gesê: “Op dié en dié plek sal my kamp wees.”

9. Die man van God het die koning van Yisra’el laat weet: “Pas op dat u nie deur daardie plek trek nie, want die Arameërs kom daar deur.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6