Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vra die man van God: “Waar het dit geval?” Toe hy hom die plek wys, het hy ’n stok afgesny en dit daar gegooi en die yster bo laat dryf.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:6 in konteks