Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Na’aman het gesê: “Wees vry om twee talente te vat!” Hy het by hom aangedring en twee talente silwer in twee sakke toegebind en dit saam met twee stelle klere aan twee van sy dienaars gegee, wat dit voor hom uit gedra het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:23 in konteks