Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy antwoord: “Vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid, my meester het my gestuur om te sê: ‘Let op, daar het nou net twee jongmanne van die profeteseuns, van die bergland van Efrayim af, na my toe gekom. Gee asseblief vir hulle ’n talent silwer en twee stelle klere.’”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:22 in konteks