Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het in die sewe en dertigste jaar van die ballingskap van Y’hoyakhin, koning van Y’hudah, in die twaalfde maand, op die sewe en twintigste van die maand gebeur dat Eveel-M’rodakh, koning van Bavel, in die jaar dat hy koning geword het, vir Y’hoyakhin, die koning van Y’hudah, uit die gevangenis vrygelaat het

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:27 in konteks